Fri 25 Oct – Sat 26 Oct @ Klerksdorp, North West.
Organiser
La Hoff Ondersteunersklub
REGISTRASIE:
Registrasie sal voortgaan by die begin punt van die Baan (Laerskool La Hoff- Atletiekbaan) op die volgende tye:
Vrydag, 25 Oktober 2024: 16:00 tot 18:00
Saterdag, 26 Oktober 2024: 05:30 tot 11:00
HEROTEL LA HOFF EPIC
Kom geniet die dag saam met ons, vir ‘n goeie doel. Die Herotel La Hoff Epic fietswedren word aangebied deur Laerskool La Hoff en die Ondersteunersklub om fondse in te samel vir leerlinge wat finansiële bystand benodig in die vorm van boeke en skryfbehoeftes, kospakkies tydens skool, sporttoere en skool- en sportdrag, asook om die skool te ondersteun waar ‘n behoefte geidentifiseer is.
Daar is verskeie afstande om van te kies en elke ouderdom kan deelneem. Van ‘n 1km tot ‘n 50km, is daar ‘n opsie vir elke deelnemer.
MAAK ASB SEKER DAT U, U KIND EN U SELF BY DIE REGTE OUDERDOM INSKRYF. Indien ‘n deelnemer in die verkeerde ouderdomsgroep deelneem, kan ‘n podiumplek nie toegeken word nie.
Die jaar waarin u kind sy ouderdom bereik is die jaar waar hy inskryf. Byvoorbeeld, indien die deelnemer nog 14 is, maar hy moet nog in dié jaar verjaar, moet hy inskryf by die 15 jarige groep en in die 40km of 10km Ope deelneem, waar hy dan nie met die 13 en 14 jarige kinders meeding nie.
Die finale PROGRAM, met die verskeie wegspringtye, sal beskikbaar wees vanaf 14 Oktober 2024. Vir meer inligting kontak 064 027 3641 (Slegs WhatsApp).
Belangrik:
– Elke deelnemer kry ‘n medalje en ‘n drankie wat by die registrasie fooi ingesluit is.
– SLEGS Bergfietse word toegelaat, geen Gravelfietse nie.
– No helmet, no ride.
Kaarte:
Colour Run 25 Oktober 2024:
1 km: https://connect.garmin.com/modern/course/306708368
2.5 km: https://connect.garmin.com/modern/course/306283607
5km: https://connect.garmin.com/modern/course/306700772
10km: https://connect.garmin.com/modern/course/309846906
Epic Fietswedren:
1 km: https://connect.garmin.com/modern/course/306708368
2.5 km: https://connect.garmin.com/modern/course/306283607
5km: https://connect.garmin.com/modern/course/306700772
10km: https://connect.garmin.com/modern/course/309846906
20km: https://connect.garmin.com/modern/course/309855602
Klerksdorp
North West
2571
South Africa
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Sorry, unable to load the Maps API.
